[vc_row][vc_column][vc_empty_space height=”150px”][vc_custom_heading text=”Doen aansoek om ’n subsidie” font_container=”tag:h1|font_size:40|text_align:left” google_fonts=”font_family:Lato%3A100%2C100italic%2C300%2C300italic%2Cregular%2Citalic%2C700%2C700italic%2C900%2C900italic|font_style:100%20light%20regular%3A100%3Anormal”][vc_empty_space height=”10px”][vc_custom_heading text=”Die Trust is in 1984 gestig. Oor die afgelope meer as drie dekades is die meeste steun verleen vir die publikasie van boeke oor, en in Afrikaans wat sonder subsidie nie vir uitgewers lonend sou wees nie, of vir kopers te duur. Die heel eerste boek wat gesubsidieer was, was die Versamelde prosa van N.P. Van Wyk Louw. Tafelberg het dit in twee dele uitgegee, met ’n subsidie van R26 500. In die eerste 15 jaar van sy bestaan het die Trust R2,5 miljoen aan borgskappe uitbetaal, en tot en met 31 Desember 2023 is ’n totaal van R39.3 miljoen uitbetaal.” font_container=”tag:h4|font_size:20|text_align:justify|line_height:24px” google_fonts=”font_family:Lato%3A100%2C100italic%2C300%2C300italic%2Cregular%2Citalic%2C700%2C700italic%2C900%2C900italic|font_style:300%20light%20regular%3A300%3Anormal”][vc_empty_space height=”10px”][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column width=”2/3″][vc_tta_tabs style=”modern” color=”chino” active_section=”1″][vc_tta_section title=”Wie kan aansoek doen?” tab_id=”1475569789470-4a7e00b7-936f”][vc_icon icon_fontawesome=”fas fa-book-open” color=”chino” align=”center”][vc_column_text]
  1. Enige uitgewer van ’n Afrikaanse boek, of ’n boek wat op watter manier ook al die Afrikaanse taal bevorder
  2. Enige liggaam met dieselfde doel – hetsy op wetenskaplike, opvoedkundige of kuns- en kultuurgebied
[/vc_column_text][/vc_tta_section][vc_tta_section title=”Hoe om aansoek te doen” tab_id=”1474979016000-b7d82cbb-ff6d”][vc_icon icon_fontawesome=”fas fa-at” color=”chino” align=”center”][vc_column_text css=””]

E-pos jou aansoek (of navrae) aan
Adele Germishuys by Adele.Germishuys@absa.africa[/vc_column_text][vc_icon icon_fontawesome=”far fa-envelope” color=”chino” align=”center”][vc_column_text css=””]

Adres vir die aflewering van gedrukte boeke
Vir aandag: Adele Germishuys,
Hiemstra-trust,
Absa,
Bridge Park East,
Bridgeway,
Century City,
Kaapstad, 7441
[/vc_column_text][/vc_tta_section][vc_tta_section title=”Inligting wat jou aansoek vergesel” tab_id=”1645521481384-98595d09-364c”][vc_column_text]Die volgende inligting en dokumente moet by jou aansoek ingesluit wees

  1. ’n Motiveringsbrief deur die aansoeker
  2. Aanbevelings deur minstens twee deskundige beoordelaars, wat elkeen sy/haar naam gee, die kapasiteit waarin hy/sy sy/haar aanbeveling maak, en ’n datum
  3. Kwotasies wat die moontlike uitgawes bevestig, en tussen eksterne en interne produksiekoste onderskei
  4. Die voltooide LW Hiemstra Trust-aansoekvorm in Excel, wat insluit Bylae 1 se kontrolelys, en Bylae 2 se finansiële besonderhede
[/vc_column_text][/vc_tta_section][vc_tta_section title=”Skenk só” tab_id=”1704100374412-267d0317-3724″][vc_icon icon_fontawesome=”fas fa-hand-holding-usd” color=”chino” link=”url:https%3A%2F%2Fhiemstratrust.co.za%2Fmaak-n-skenking%2F|target:_blank”][vc_column_text css=””]

Enigeen wat ’n skenking aan die Trust wil maak, is welkom om ’n e-pos te stuur aan:

Nandi Sauer, of Adele Germishuys by

info@hiemstratrust.co.za

 

Lees hier meer oor skenkings[/vc_column_text][/vc_tta_section][/vc_tta_tabs][/vc_column][vc_column width=”1/3″][vc_btn title=”Laai vorm af” style=”flat” color=”chino” size=”lg” align=”center” i_icon_fontawesome=”far fa-arrow-alt-circle-down” add_icon=”true” link=”url:https%3A%2F%2Fhiemstratrust.co.za%2Fwp-content%2Fuploads%2F2022%2F02%2FAansoekvorm_LW-Hiemstra-Trust_gesub.xls”][vc_single_image image=”517″ img_size=”full” add_caption=”yes” style=”vc_box_shadow_3d” css_animation=”fadeIn”][/vc_column][/vc_row]